Hábakuk

Die Nuwe Testament haal Hábakuk 2:4 drie keer aan: ‘… die regverdige sal uit die geloof lewe’ (Romeine 1:17b; Galásiërs 3:11; Hebreërs 10:38). Sonder geloof, stel die skrywer van Hebreërs 11:6 dit onomwonde, ‘is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot...