Die regterstoel-oordeel van Christus

Wat gebeur tydens die regterstoel-oordeel van Christus? Wie of wat word daar geoordeel en wat is die resultaat van hierdie oordeel? Vandag se bespreking fokus op die bema-oordeel van gelowiges en die gevolge van hierdie oordeel deur Christus. . . . Wat is die...

Die bedienings van die Heilige Gees (Deel 2)

Die bedienings van die Heilige Gees (Deel 2) Watter vyf bedienings van die Heilige Gees word verrig, vanaf Pinkster totdat Christus sal kom om sy bruid hemel toe te neem, op die oomblik wanneer iemand tot geloof in Jesus Christus kom? Dit is die tweede gedeeltelike...