Die lering oor die mindere owerhede

Wanneer ʼn staat (via die regerende party) burgers se God-gegewe regte en vryhede aanval, kan iets gedoen word? Om meer spesifiek te wees, as menslike gesag die wette en bevele van God direk weerspreek, moet burgers van ʼn land sulke tiranniese misbruik van gesag vir soetkoek opvreet? In die konteks van burgerlike/siviele regering, wat is die lering oor die mindere owerhede, en wat is interposisie (of tussenkoms)? Dalk moet jy in die gaping staan in ʼn tyd van krisis.

Die wet van Moses en die wet van Christus

Die wet van Moses en die wet van Christus As iemand vandag tot geloof in Jesus Christus kom, tot watter mate — indien enige — behoort die gelowige die Wet van Moses te onderhou of geld die Wet van Christus vandag? Hierdie onderwerp is veral vir Jode belangrik. God het...