Godheid van die Eniggeborene

Sommige kultiese groepe gebruik Johannes 1:1 om te ontken dat die Woord, Jesus Christus, God is. Verder, die Evangelie van Johannes verwys na die Woord, Jesus Christus, as die ‘eniggeborene’ (sien Joh 1:14, 18; 3:16, 18). Was daar ʼn tyd toe die Woord nie was nie? Kan...

Bybelse verbonde

Verbondsteologie kom wydverspreid in die wêreld voor, soos byvoorbeeld in Nederland, Suid-Afrika, dele van Amerika, ensovoorts. Is Verbondsteologie egter gebaseer op verbonde wat in die Bybel gevind kan word? Ná ʼn inleidende hoofstuk of twee, waarom begin...

Premillennialisme in die voor-Niceense tydperk

Die belangrikste rede waarom premillennialisme (ook genoem: chiliasme) geglo moet word is omdat die Bybel dit leer. Vandag is die fokus op die eerste 230 jaar nádat die boek Openbaring geskryf is, d.w.s. tot vóór 325 n.C. Wat het bekende gelowiges wat in 95 n.C. tot...

Chiliasme by Stellenbosch

Vandag is chiliasme (die woord is afgelei van die Griekse woord wat na ‘duisend’ verwys) onbekend in die meeste Suid-Afrikaanse kerke en dit word nie by enige Suid-Afrikaanse universiteit geleer nie. Dit was nie altyd so nie. Suid-Afrika se eerste teologiese...

Regerings in ʼn gevalle wêreld

Marxisme/Leninisme is springlewendig, maar waar dit ook al geïmplementeer word tuimel dit uiteindelik inmekaar en sterf. Hierdie ideologie is springlewendig in Suid-Afrika al tuimel Marxisme/Leninisme in Venezuela, al het dit klaar gesterf in Oos-Duitsland, Kuba,...