Die pastorale briewe: 1 Timótheüs, Titus en 2 Timótheüs

Paulus se eerste gevangenskap in Rome eindig in 61-62 n.C. en deur die Here se bystand en krag kon Paulus sy ‘prediking heeltemal volbring’ sodat ‘al die heidene dit kan hoor’ (2 Timótheüs 4:17). In 62-67 n.C. besoek Paulus ten minste die volgende plekke: Macedónië (1...

Die brief aan Titus

Nadat die apostel Paulus se eerste gevangenskap in Rome in omtrent 61-62 nC beëindig is, het die Here die apostel versterk om die boodskap van die evangelie te verkondig sodat al die heidene dit kan hoor (vgl. 2 Timótheüs 4:17). Gedurende die volgende ongeveer vyf...

1 & 2 Thessalonicense

Kort ná die vergadering in Jerusalem, in ongeveer 49 n.C., begin Paulus se tweede sendingreis (vgl. Handelinge 15:36, 40-41). Die kerke in Galásië word eerste besoek (Handelinge 16:1-6a). Omdat die Heilige Gees vir Paulus, Silvánus en Timótheüs (en miskien ook ander)...

Die brief aan die Kolossense

Kolossense is nog een van die vier ‘gevangenisbriewe’ (vgl. 1:24; 4:3, 10, 18) wat Paulus (1:1, 23; 4:18) in ongeveer 60-61 n.C. geskryf het tydens sy eerste gevangenskap in Rome (vgl. Handelinge 28:30). Die naam “Kolosse” is ‘moontlik afgelei van Colossus, ʼn groot...

Die brief aan die Filippense

Die kerk in Filíppi het byna ongesiens met ʼn nie-Joodse besigheidsvrou, ʼn tronkbewaarder van Macedónië en hul huishoudings begin (Handelinge 16:12-40). Dit het in omtrent 50 n.C. plaasgevind tydens Paulus se tweede sendingreis toe hy die evangelie vir die eerste keer...