Efesiërs

Strategies geleë ‘op die weskus van Klein-Asië, het Efese een van die min wêreldklas hawens besit wat in die Romeinse Ryk bestaan het, en dit stel Efese in staat om as ʼn interkontinentale poort tussen Europa en Asië te dien’ (Ger 2004:246; eie vertaling). Efese was...

Galásiërs

Die vroeë Kerk het oorwegend uit Joodse gelowiges in Christus bestaan (Handelinge 2-7). Soos wat die groot opdrag vanaf Jerusalem en Judea uitbeweeg het, het Samaritane en heidene ook tot geloof in Jesus Christus gekom (Handelinge 8-11; vgl. 1:8). Nadat die Heilige...

1 & 2 Korintiërs

Tydens sy tweede sendingreis, in omtrent 51 n.C., beweeg Paulus vanaf Athene na Korinte (vgl. Tenney 1985:291). Gedurende die volgende 18 maande stig en vestig Paulus ʼn plaaslike kerk in Korinte (Handelinge 18:1-11). Die stad Korinte is ʼn land-brug wat Noord en Suid...

Romeine

Romeine Na Paulus se derde sendingreis wou hy na Rome en dan na Spanje gaan (Handelinge 19:22; 20:3-6; vgl. Romeine 15:19, 24). Volgens die tradisionele siening het Paulus die brief aan die Romeine in Korinte geskryf in 56-57 n.C. (Bailey & Constable 1999:249),...

Die Evangelie volgens Johannes

Die vierde Evangelie is geskryf “dat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en dat julle deur te glo die lewe kan hê in sy Naam” (20:31). Hierdie boek is vir gelowiges én ongelowiges geskryf, vir babas in Christus én volwasse Christene....