Die Bergpredikasie

Die bekendste preek van alle tye is waarskynlik Jesus se Bergpredikasie soos dit in Matteus 5:1-7:29 opgeskryf is. Jesus gee hierdie preek primêr vir sy dissipels, maar hy lewer dit ook aan nie-dissipels (Matteus 5:1-2; 13-16; 7:13, 28-29). Die Bergpredikasie is ʼn...

Die Evangelie volgens Matteus

Die Evangelie van Matteus is waarskynlik een van die mees gelese boeke in die wêreld. Die naam ‘Matteus’ beteken ‘geskenk van God’ of ook ‘betroubaar’ — en sekerlik is hierdie wonderlike Evangelie ʼn geskenk van die betroubare God aan ons! Hierdie Evangelie gaan oor...

Oorsig van die Nuwe Testament

Watter titel sou u vir die Evangelie van Matteus of vir 2 Petrus gee? As u gevra word om byvoorbeeld Kolossense op te som, wat sou u skryf? Waarom en wanneer is die boeke van die Nuwe Testament geskryf? Wat is kenmerkend van 2 Korintiërs of, gesien vanuit ʼn ander...

1 & 2 Kronieke

1 & 2 Kronieke Waarom is Kronieke geskryf? Ná die Babiloniese gevangenskap moes Jode herinner word waar hulle vandaan kom, wat God onvoorwaardelik aan Israel belowe het en waarna hulle kon uitsien. Daarom is dit nie vreemd nie dat die eerste nege hoofstukke van 1...

Klaagliedere

Baie rampspoedige voorvalle het met die nasie van Israel op die 9de van die maand Av gebeur. Die Eerste Tempel en Jerusalem is in die jaar 586 v.C. op 9 Av deur die Babiloniërs vernietig. Daaropvolgende gebeure in die geskiedenis, soos toe Jode uit sekere lande verban...