Die wegraping Deel 2

In die eerste deel van hierdie kort reeks oor die wegraping, het ons tot die slotsom gekom dat net heiliges in die Kerkbedeling weggeraap sal word, beide dié wat in Christus gesterf het (gelowiges wat sedert Pinkster gesterf het) en ook dié gelowiges in Christus wat...

Die wegraping Deel 1

Omdat die wegraping ʼn belangrike onderwerp is, behoort dit in plaaslike gemeentes geleer te word. Dit is ongelukkig waar dat daar onder gelowiges verdeeldheid oor hierdie leer is. Ons begin vandag met ʼn noukeurige ondersoek in verband met die wegraping en ons rig ons...

Die plek van die dooies

As dit nie vir die Bybel was nie, sou ons nie kennis van die onsigbare wêreld gehad het nie. Wat leer die Bybel ons oor die doderyk en sy kompartemente, waar is die paradys nou en wanneer is die ‘boesem van Abraham’ leeggemaak? Om insig oor die onsigbare wêreld te...

Die oorgangstaat tussen dood en opstanding

Wat gebeur wanneer iemand sterf en presies waar is daardie persoon? Ons bespreek vandag die verskillende toestande of state van lewe en dood . . . Drie toestande of state In die lewe van elke mens word drie verskillende toestande uitgeken. Alle mense, hetsy gelowiges...

Onsterflikheid

Wat is ‘die dood’ vanuit ʼn Bybelse perspektief en wat word met ‘onsterflikheid’ bedoel? Watter Bybelse bewyse is daar wat van onsterflikheid getuig? Watter nut bied hierdie leer van onsterflikheid vir gelowiges? . . . Omskrywing van terminologie Onsterflikheid kan...