Waar begin ʼn mens?

Dalk is jy ʼn nuwe besoeker aan ons webwerf en wonder jy waar om te begin. Ons gee graag ʼn paar voorstelle oor hoe en waar om die beste waarde uit die webwerf te verkry.

Blog

Die Blog-skakel bevat Afrikaanse artikels oor ʼn wye verskeidenheid geloofsonderwerpe. Die Engelse weergawe van hierdie artikels vind u onder die hofie English.

Vinnige toegang tot alle blog-artikels, hetsy Afrikaans of Engels, vind u onder die hofie ‘Argiewe’. Hier word die blogs chronologies gelys, met die jongste blogs heel bo. Indien u ʼn tablet of ʼn selfoon gebruik, sal die Afrikaanse blogs bo-aan verskyn en die Engelse blogs onderaan.

Artikels

Kliek op ‘Artikels’ om langer artikels van ʼn meer akademiese aard te vind. Hierdie artikels word kortliks opgesom en gee ʼn skakel na die webwerf waar die artikel gepubliseer is. Wanneer u op hierdie skakel kliek, sal u herlei word na daardie webwerf.

Dissipelskapkursus

Die kursus is die Afrikaanse vertaling van Ariel Ministries se dissipelskapkursus. Lees dit gerus aanlyn onder hierdie hofie. U kan elke afsonderlike artikel gratis aflaai deur die Laai af-bladsy te besoek.

Laai af

Hierdie bladsy bevat skakels na elke artikel in die dissipelskapkursus, asook ʼn paar ander Bybelstudies, wat u gratis kan aflaai en lees sonder ʼn internetverbinding.

Argiewe

Die Argiewe-bladsy bevat skakels na elke blogplasing wat op die webwerf verskyn het sedert Desember 2015. Hierdie bladsy is geskep om u te help om ʼn vinnige oorsig te verkry en ook vinnige toegang tot enige blogplasing.

Ons vertrou dat hierdie oorsig van die webwerf u sal help.

Volg ons op sosiale media: